________________________________________________________

Waldo Lotz is 'n stylvolle aantreklike sanger wat enige vrou se hart laat warm klop. Sy warm verhoog persoonlikheid laat 'n mens gou tuis voel in sy teenwoordigheid. Hierdie minnesanger is Suid Afrika se nuutste toevoeging tot die Afrikaanse musiekmark met 'n tipiese Enrique Iglesias aanslag gemeng met 'n Michael Buble warmte.

Waldo tree op by feeste, dansplekker, korporatiewe funksies en is veral gewild by vroue funksies. Ons is tans besig om hom aan almal voor te stel en beplan binnekort 'n toer reg deur die land...

VIR BESPREKINGS KONTAK ONS BY:
082 225 2920
of stuur ‘n e-pos aan: waldo@waldolotz.co.za

of faks ‘n versoek na 021-949 2044

Skooloptredes
Kerkoptredes
DamesoggendeKorporatiewe geleenthede
Motiveringspraatjies
Seremoniemeester
Afslaer vir alle funksies



KLIEK HIER VIR BEMARKINGS KOMMERSIELE DVD

© 2008. waldo lotz  
web stuff by rozanne marais - hotstuffdesign